Die vyfde en laaste mevrou Brink

MaanKind

Waarom vind ‘n mens sekere mense se lewensverhale meer aangrypend as ander?

Vir solank ek kan onthou, was André P Brink die hoogste op my lys van gunstelingskrywers. Toe Nicolette saam met Die Ambassadeur oorsee gerinkink het, was ek maar self ‘n blote kind en het glad nie Ingrid Jonker in verband gebring met die karakter Nicolette nie. Waarom sou ek? Dis tog ‘n verhaal wat stelselmatig oor die dekades bekend geword het aan ons gewone lesers. In elkeen van sy boeke wat daar altyd iets universeel aan sy vroulike hoofkarakter, in so ‘n mate dat ek my eenmaal lank gelede vererg het en gedink het Brink kyk eensydig na vroue, dat hy ‘n illusie najaag en dat hy nooit die ideale vrou of vrouekarakter sou kry nie. Dit het eers later aan die lig gekom dat die vrouekarakters geskoei was op die beeld wat hy van Ingrid Jonker in…

View original post 629 more words

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s