You Make Me Possible at the Woordfees

wf_2019-4

One of my favourite events of the year opens the literary festival season and I am really looking forward to speaking about You Make Me Possible at the Woordfees with Kerneels Breytenbach on 6 March 2019, at 12:00, in the ATKV Boektent.

OUR LOVE LETTER

YMMP_cover

Karina Szczurek, in gesprek met Kerneels Breytenbach

 Aangebied deur Protea Boekhuis

Haar man het haar met briewe die hof gemaak, vertel Karina Szczurek van die skrywer André P. Brink, met wie sy ’n dekade getroud was. Nou is dié briefwisseling sedert hulle ontmoeting in Desember 2004 in Oostenryk deur Karina gebundel as laaste liefdestaak teenoor André. You Make Me Possible begin in die roes van die ontdekking van ’n geesgenoot, dokumenteer die brose begin van ’n byna onmoontlike verhouding, en daarna die verdieping daarvan tot ’n volwasse verhouding in ’n nuwe wereld van saamwees en erkenning. Kerneels Breytenbach vra haar uit.

6 Maart 12:00

60 min | ATKV Boektent

R55 | R70 by die deur

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s